Bianca se briljante biblioteekdag

NZ$10.00

Ontdek betowering tussen die rakke van die biblioteek. Elke week sien Bianca uit na daardie een spesiale dag. Die dag wanneer sy wonderlike dinge tussen die biblioteek se rakke ontdek.

ISBN: 9780799391077

Writer / Skrywer: Joseph Coelho

Illustrator / Illustrasies: Fiona Lumbers

Pictures / Prentjies

Quantity:
Add To Cart

Ontdek betowering tussen die rakke van die biblioteek. Elke week sien Bianca uit na daardie een spesiale dag. Die dag wanneer sy wonderlike dinge tussen die biblioteek se rakke ontdek. Die dag wat sy tyd saam met Pappa kan deurbring. Saam verken hulle die rakke op soek na betowering, geheime – en ’n manier om dinge tussen hulle twee reg te maak. ’n Inspirerende storie oor die betowering van boeke – en die krag van stories om moeilike persoonlike situasies te bowe te kom. Daar is ook ’n oulike “boek-binne-’n-boek” sodat jy die storie kan lees wat Bianca en haar pa saam geniet!

Ek kan nou lees: Oulike kortverhale (Groot Druk)
NZ$16.00
Bomani Meerkat - Die Twee Jaloerse Meerkatte
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$10.00
sale
Bennie Boekwurm vertel lekker stories 2
NZ$29.00
Ek kan nou lees: Prinsesstories (Groot Druk)
NZ$16.00
Klein Grillie Spinnekop
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$15.00
sale