Cowboy Koekemoer van die klein Karoo en die Seerower van Watsenaam

Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$10.00
sale

As gevaar hom in die gesig staar, is Koekemoer nie verniet die dapperste cowboy in die Klein-Karoo nie

ISBN: 9780799354980

Writer / Skrywer: Henry Ferreira

Illustrator / Illustrasies: Alistair Ackermann

Paperback / Sagteband

Quantity:
Add To Cart

Wie kom daar oor die vaal, verlate vlakte aangery? Dit is Cowboy Koekemoer en sy getroue kameelperd, Shorty. Na ‘n lang dag is die twee baie honger en dors. In die dorpie Watsenaam is alles egter nie pluis nie. Vlugvoet die Vraatsige Seerower voer ‘n skrikbewind onder die inwoners. Die sluwe skurk met sy nare kraai steel al die dorp se water. Maar as gevaar hom in die gesig staar, is Koekemoer nie verniet die dapperste cowboy in die Klein-Karoo nie…

Krok en Dil
NZ$10.00
Geraamte in die klas
NZ$10.00
Liewe Heksie se Groot Omnibus
NZ$39.00
Die vinnigste skoene in die hele wereld
NZ$10.00
Klein boek van gruwelike geheime
NZ$9.00