Dagboek van n Wimp 15: Diepkant

NZ$18.00

In Diepkant, die 15de boek in die Wimpy Kid-reeks, uit die pen van Jeff Kinney, topskrywer van #1-internasionale blitsverkopers, kies Greg Heffley en sy gesin koers op 'n kampreis, gereed vir 'n grootste avontuur. Maar sake neem 'n onverwagse wending en hulle beland sonder uitkomkans in 'n karavaanpark wat allermins 'n somerparadys is.

ISBN: 9781485900740

Writer / Skrywer: Jeff Kinney

Publisher / Uitgewer: Penguin Random House South Africa

Paperback / Sagteband

Quantity:
Add To Cart

Wanneer die reen neerstort en die watervlak begin styg, wonder die Heffleys of hulle die vakansie kan red, en of hulle dalk al klaar te diep in die sop is.

Dagboek van n Wimp 05: Die Nare Waarheid
NZ$18.00
Briewe Van Mieliepit
NZ$10.00
Trompie Omnibus 5
NZ$25.00
Trompie Omnibus 7
NZ$25.00
Trompie Omnibus 6
NZ$25.00