Dagboek van n Wimp 05: Die Nare Waarheid

NZ$18.00
Only 1 available

n Nuwe skooljaar begin, en Greg weet gou hy sal by baie nuwe goed moet aanpas. Hy is sy beste vriend kwyt en sy ma het besluit sy gaan verder studeer.

ISBN: 9781485900221

Writer / Skrywer: Jeff Kinney

Publisher / Uitgewer: Penguin Random House South Africa

Paperback / Sagteband

Add To Cart

Daar is 'n groot familiesaamtrek in die toekoms waarvoor hy regtig nie lus het nie – veral omdat dit met die Partytjie van die Jaar bots. Maar die dinge wat NIE verander het nie, is dalk erger: Daar is nog steeds nie sprake van 'n meisie in sy lewe nie. Daar is ook nie sprake van 'n puisie nie, en dit beteken dalk hy gaan nooit grootword nie!

Dagboek van n Wimp 10: Goeie Ou Dae
NZ$18.00
Oloff die Seerower: Die Seewrak*
Sale Price:NZ$10.00 Original Price:NZ$18.00
sale
Oloff die Seerower: Die seerower se buit*
Sale Price:NZ$10.00 Original Price:NZ$18.00
sale
My wonders-van-die-wereld Atlas
NZ$12.00
Sold out / Teken aan op waglys
Op My Planeet: Die Beste Rympies van Jaco Jacobs
NZ$10.00