Bomani Meerkat en die veer van vriendskap

Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$10.00
sale

Hierdie pragtig geillustreerde boek geskryf deur Ewald van Rensburg, is propvol inspirerende stories met kleurvolle karakters.

ISBN: 9781920593094

Writer / Skrywer: Ewald Van Rensburg

Illustrator / Illustrasies: Tanja Joubert

Paperback / Sagteband

Quantity:
Add To Cart

Een hiervan is dapper Bomani, 'n baie spesiale meerkat wat jong kinders sal aanmoedig om anders te lewe terwyl hulle deur sy wonderlike avonture vermaak word. Die ideale boek vir ouers en versorgers van jong kinders. Daar is 3 verskillende stories. Na elke storie is daar ’n toepassing, ’n verwysing na ’n Bybelteks, ’n gebed asook ‘n prentjie-aktiwiteit.

Albertus die jakkalsie 4: Wil nie slaap nie
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$14.00
sale
Op die agterpaaie - Dana Snyman
NZ$39.00
DEON MEYER - Orion
NZ$39.00
In die Kliptyd: Ek, Petoet
NZ$12.00
Sprokies vir 'n Prinsessie
NZ$31.00