Die beste toebroodjie

NZ$20.00
Only 2 available

Markus word in die middel van die nag wakker en is BAIE lus vir 'n lekker toebroodjie. In die kombuis ontmoet hy 'n ysbeer en drie pikkewyne wat hom wil help om die BESTE, BRILJANTSTE, BOBAAS-TOEBROODJIE OOIT te maak.

Maar daar is net een klein probleempie …

ISBN: 9780799394009

Writer / Skrywer: Jaco Jacobs

Illustrator / Illustrasies: Nicolene Louw

Pictures / Prentjies

Quantity:
Add To Cart

Die vreemdste, verbasendste, voortreflikste toebroodjie ooit!

Markus word in die middel van die nag wakker en is BAIE lus vir 'n lekker toebroodjie. In die kombuis ontmoet hy 'n ysbeer en drie pikkewyne wat hom wil help om die BESTE, BRILJANTSTE, BOBAAS-TOEBROODJIE OOIT te maak. Maar daar is net een klein probleempie …

Geniet 'n watertandlekker leeservaring met hierdie nuwe uitgawe van een van Jaco Jacobs se ou gunstelinge.

Mia en al die niggies: Boek 2
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$15.00
sale
Bomani Meerkat - Die Twee Jaloerse Meerkatte
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$10.00
sale
Albertus die Jakkalsie 2: Die Verjaardagverrassing
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$14.00
sale
Slaaptydstories vir Dogters
NZ$19.00
Vreeslike Vriendelike Spookstories
NZ$10.00