Die Groot Afrikaanse Heldeboek

NZ$39.00
Sold out / Teken aan op waglys

Die Groot Afrikaanse Heldeboek is n skatkis vol stories oor volkshelde wat vandag steeds n gevoel van trots en vaderlandsliefde by kinders sal inprent.

ISBN: 9781919825113

Writer / Skrywer: Pieter W. Grobbelaar

Publisher / Publiseerder: Protea Boekhuis

Illustrator / Illustrasies: Haiko Reyno Nieuwoudt

Hard Cover / Hardeband

Pictures / Prentjies

Get notified by email when this product is in stock.
Add To Cart

Helde soos Racheltjie de Beer, Shaka, Dirkie Uys, Wolraad Woltemade en Klara Majola se verhale word op verskillende maniere benader: soms deur die oe van die held, soms deur die oe van n buitstander.

Oloff die Seerower: Die blou robyn*
Sale Price:NZ$10.00 Original Price:NZ$18.00
sale
Narnia 02 - Die leeu, die heks en die klerekas
NZ$25.00
Sold out / Teken aan op waglys
Catastrophe
NZ$19.00
Dork Diaries 5 - Dear Dork
NZ$24.00
Haas Das se Nuuskas E5
NZ$29.00