Die Koning se paddaboudjies en ander sprokies

NZ$22.00
Only 2 available

Spesiale sprokies van die skrywer Janneke Schotveld! Hierdie moderne sprokiesboek bevat 15 moderne sprokies deur topskrywer Janneke Schotveld.

ISBN: 9780799397994

Writer / Skrywer: Janneke Schoveld

In Afrikaans: Jaco Jacobs

Paperback / Sagteband

Pictures / Prentjies

Quantity:
Add To Cart

Hierdie verhale handel onder andere oor die kleine Oek, wat dapper genoeg is om die bos binne te gaan waar 'n gevaarlike reus woon. Oor die ridder wat besluit om die prins van haar drome uit die kasteel van sy ouers te bevry. Oor die heks, Hettie, wat 'n besem kry vir haar verjaardag, maar nie durf vlieg nie. Oor prinses Lupine wat haar bruidegom uit sewehonderd prins moet kies, maar geen skoenlappers in haar maag voel met een van hulle nie. En oor die koning wat daarvan hou om paddaboudjies te eet - totdat hy self skielik in 'n padda verander. Die koning se paddaboudjies is 'n bundel geestige en roerende sprokies wat net effens van die tradisionele sprokiesresep afwyk. Met elke verhaal is daar pragtige tekeninge van 'n ander top-illustreerder, waaronder Martijn van der Linden, Thé Tjong-Khing, Linde Faas, Milja Praagman en Annet Schaap.

2 in 1 Verhale: Diere stories
NZ$15.00
Teddie oorboord
NZ$15.00
Die perfekte werk vir Pappa
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$20.00
sale
Bianca se briljante biblioteekdag
NZ$10.00
Liewe Heksie en die helikopter
NZ$29.00