Teddie oorboord

NZ$15.00
Only 2 available

Die vreeslose seerower, Kaptein Skarminkel se geliefde Teddie val tydens n woeste seegeveg oorboord. Kaptein Skarminkel moet die hulp van dapper kabouters en feetjies inspan om sy beertjie te gaan red. Is hulle mans genoeg vir die wrede Mensvreter wat alle verlore beertjies gevange hou …?

ISBN: 9781920134433

Writer / Skrywer: John Alfred Rowe

Illustrator / Illustrasies: John Alfred Rowe

Hard Cover / Hardeband

Pictures / Prentjies

Quantity:
Add To Cart

Die vreeslose seerower, Kaptein Skarminkel se geliefde Teddie val tydens n woeste seegeveg oorboord. Kaptein Skarminkel moet die hulp van dapper kabouters en feetjies inspan om sy beertjie te gaan red. Is hulle mans genoeg vir die wrede Mensvreter wat alle verlore beertjies gevange hou …?

Dapper Dawie se onderstebo week
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$22.00
sale
Die Snurk En Die Seeman
NZ$10.00
Prinses Pampoenpit
NZ$23.00
Magriet die stadshoender
NZ$15.00
5 Minute Verhale: Slaaptyd Stories (maan)
NZ$15.00