Oloff die Seerower - Die skuim van die see*

Sale Price:NZ$10.00 Original Price:NZ$10.00
Only 1 available
sale

Hy wil omswaai, maar dan is daar n brandende pyn in sy rug. Sy kop ruk agteroor en val dan vorentoe op sy bors. Hy sien die bebloede punt van die swaard wat voor by sy bors uitsteek. Dan word dit swart voor sy oe…

ISBN: 9781919765105

Writer / Skrywer: Gerrie Radloff

Illustrator / Illustrasies: Douw van Heerden

Paperback / Sagteband

Add To Cart

Dis die jaar 1740. Die plek is die Kaap de Goede Hoop, aan die suidpunt van Afrika. In die binneland is korrupsie en boewery aan die orde van die dag. Op die seewag om die Kaap van Storms word handelskepe getreiter deur bloeddorstige, genadelose seerowers. Daar is net een wat hulle vrees - Oloff - die aantreklike edelman wat met swaard in die hand vir geen duiwel stuit nie.

Die wandelende geraamte en ander spooksprokies
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$30.00
sale
Al Staan Jy Op Jou Kop - En Ander Lawwe Rympies
NZ$10.00
Ouma Mollie en die mensvreter
NZ$10.00
Die swakste restaurant in die heelal
NZ$10.00
101 Nagmerries
NZ$11.00