Superheroes vlieg net saans

NZ$10.00

Miek is in groot moeilikheid omdat hy die natuurwetenskapklas se witmuis groen gekleur het, en boonop het hy nog nie aan 'n projek gedink vir entrepreneursdag nie.

ISBN: 9780799366358

Writer / Skrywer: Jaco Jacobs

Paperback / Sagteband

Quantity:
Add To Cart

Is 'n witmuis nog 'n witmuis as hy groen is?

Miek is in groot moeilikheid omdat hy die natuurwetenskapklas se witmuis groen gekleur het, en boonop het hy nog nie aan 'n projek gedink vir entrepreneursdag nie. Al wat hom nou kan red, is as 'n luislang vir juffrou Makhetha en meneer Roux insluk. Maar dan val daar 'n superhero in Miek-hulle se agterplaas – bo-op die hondehok! Gaan hy Miek kan help om sy probleme op te los, of gaan hy net meer moeilikheid veroorsaak?

Ouma Mollie en die mensvreter
NZ$10.00
Bertie Blikbrein
NZ$10.00
Pieksel
NZ$10.00
Cowboy Koekemoer van die klein Karoo en die Seerower van Watsenaam
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$10.00
sale
Die geheime bestanddeel in Petra Pienk se piesang
NZ$10.00