Eerste sprokies: Die Paddaprins

NZ$19.00
Only 1 available

Lank gelede was daar 'n prinses. Sy het graag met haar bal naby 'n dammetjie gespeel. Op 'n dag het haar bal in die water geval en tot op die bodem gesink. Skielik sien sy 'n padda op 'n waterlelieblaar sit.

ISBN: 9780798177863

Writer / Skrywer: Ballon Media

Paperback / Sagteband

Pictures / Prentjies

Add To Cart

Lank gelede was daar 'n prinses. Sy het graag met haar bal naby 'n dammetjie gespeel. Op 'n dag het haar bal in die water geval en tot op die bodem gesink. Skielik sien sy 'n padda op 'n waterlelieblaar sit. "Ek kan die bal vir jou gaan haal," se die padda, "maar jy moet belowe ek kan langs jou aan tafel sit en saam uit jou goue bord eet. Ek wil ook vanaand in jou bed slaap, op 'n sagte kussing."

5 Minute Verhale: Slaaptyd Stories (maan)
NZ$15.00
Karel Kraai se kitaar
NZ$29.00
Eerste sprokies: Aspoestertjie
NZ$19.00
Paddington in Afrikaans 1
NZ$19.00
Magriet die stadshoender
NZ$15.00