Die Goorgomgaaitjie

NZ$20.00
Only 2 available

Die Goorgomgaaitjie, geskep deur een van die suksesvolste prenteboekspanne ooit, is ‘n ware moderne treffer.

ISBN: 9780798171489

Writer / Skrywer: Julia Donaldson

Illustrator / Illustrasies: Axel Scheffler

Paperback / Sagteband

Pictures / Prentjies

Quantity:
Add To Cart

Die Goorgomgaaitjie, geskep deur een van die suksesvolste prenteboekspanne ooit, is ‘n ware moderne treffer. Hierdie tweede avontuur in die diep donker woud is net so briljant soos die eerste. Sedert sy noue ontkoming met die Nare Muis, glo die Goorgomgaai dat geen goorgomgaai ooit die donker woud moet ingaan nie. Natuurlik luister die kleingoed selde na hulle ouers en een nag besluit die Goorgomgaaitjie om die woud te gaan verken, want die Nare Muis kan tog nie regtig bestaan nie!

Bak en brou
NZ$26.00
Liewe Heksie en die pampoene
NZ$29.00
Towertapyt: 32 stories van rondom die wereld
NZ$14.00
2 in 1 Verhale: Diere stories
NZ$15.00
Krokkenoster by die see
NZ$10.00