Eerste sprokies: Jan en die boontjierank

NZ$19.00
Only 1 available

Lank gelede was daar ’n arm seun, Jan, wat saam met sy ma in ’n huisie gebly het. Op ’n dag het Jan se ma nie meer geld vir kos gehad nie.

ISBN: 9780798177849

Writer / Skrywer: Ballon Media

Paperback / Sagteband

Pictures / Prentjies

Add To Cart

Lank gelede was daar ’n arm seun, Jan, wat saam met sy ma in ’n huisie gebly het. Op ’n dag het Jan se ma nie meer geld vir kos gehad nie. “Gaan verkoop ons koei op die mark,” sê sy toe vir Jan. By die mark het Jan ’n skelm slagter ontmoet. “Ek wil julle koei graag hê,” het die slagter gesê, “maar ek het nie geld nie. Kom ons ruil, dan gee ek vir jou towerboontjies wat jou so ryk soos ’n koning sal maak.” Hierdie titel is deel van 'n heerlike reeks eenvoudige voorlees-stories.

Moeps die ster
NZ$24.00
Hoe om 'n haas te vang
NZ$16.00
Bak en brou
NZ$26.00
Dapper Dawie se onderstebo week
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$22.00
sale
Manjifieke Mier
NZ$28.00