Dapper Dawie se onderstebo week

Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$22.00
sale

Die storie is geinspireer deur gedragsielkunde, om kinders te help om spesifieke situasies en ingewikkelde gevoelens te verstaan en te hanteer.

ISBN: 9780798178198

Writer / Skrywer: Carl-Johan Ehrlin

Paperback / Sagteband

Quantity:
Add To Cart

Dapper Dawie se onderstebo week is n unieke boek vir kinders en volwassenes. Die storie is geinspireer deur gedragsielkunde, om kinders te help om spesifieke situasies en ingewikkelde gevoelens te verstaan en te hanteer. Volg Dawie se avonture waar hy probleme op die speelgrond en by die huis teekom en lees die boek saam met jou kind om soortgelyke probleme te oorkom.

Teddie oorboord
NZ$15.00
Towertapyt: 32 stories van rondom die wereld
NZ$14.00
Bella Beer: 'n Liggie vir Pappa
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$15.00
sale
My Storiekis
NZ$21.00
Moeps die ster
NZ$24.00