Grilgrypers 6: Die geheim van die spookwerf

NZ$10.00

Vanessa se ouers was eens skatryk, maar wanneer haar pa alles verloor moet hulle trek na 'n piepklein huisie op 'n skrootwerf waar haar pa as bestuurder van 'n insleepwa gaan werk.

ISBN: 9780798180702

Writer / Skrywer: Hugo De Wet

Illustrator / Illustrasies: Shan Fisher

Paperback / Sagteband

Quantity:
Add To Cart

Vanessa se ouers was eens skatryk, maar wanneer haar pa alles verloor moet hulle trek na 'n piepklein huisie op 'n skrootwerf waar haar pa as bestuurder van 'n insleepwa gaan werk. Die motorongeluk waarin Vanessa betrokke was, spook steeds by haar. En al die gruwelike motorwrakke in die skrootwerf gee haar die horries. Wanneer sy die eienaardige Wayne ontmoet, vind sy boonop uit dat die skrootwerf meer as een spokerige geheim wegsteek . . .

Zinzi en Saffraan: Katjievlinders en ys
NZ$10.00
Dagboek van n Wimp 03: Die Laaste Strooi
NZ$18.00
Nog 13 Spookstories
NZ$10.00
Aaklige Ant Alberta
NZ$29.00
Oloff die Seerower: Die losprys*
Sale Price:NZ$10.00 Original Price:NZ$18.00
sale