Zinzi en Saffraan: Katjievlinders en ys

NZ$10.00
Only 2 available

Hierdie reeks, bestaande uit ses titels, bevat al die regte bestanddele vir 'n opwindende leeservaring: magiese diere, monsters, avontuur en raaisels wat opgelos word met behulp van wetenskaplike eksperimente.

ISBN: 9780799392371

Writer / Skrywer: Asia Citro

Illustrator / Illustrasies: Marion Lindsay

Paperback / Sagteband

Pictures / Prentjies

Quantity:
Add To Cart

Zinzi en haar kat, Saffraan, red 'n magdom magiese kreature!
Hierdie reeks, bestaande uit ses titels, bevat al die regte bestanddele vir 'n opwindende leeservaring: magiese diere, monsters, avontuur en raaisels wat opgelos word met behulp van wetenskaplike eksperimente. In haar avonture word Zinzi bygestaan deur haar getroue kat, Saffraan. Elke meisie het immers 'n kat vir goeie raad nodig! 'n Groot sneeustorm veroorsaak baie moeilikheid vir die magiese diere wat in die woud bly in die vierde boek van die Zinzi en Saffraan-reeks. Zinzi en Saffraan probeer om die eiers van 'n katjievlinder te red, maar begaan 'n fout. Voordat die diertjies uitbroei, moet Zinzi en Saffraan hulle fout probeer regstel.

Claude in die stad
NZ$10.00
Klein boek van: Skrikwekkende spoke
NZ$9.00
Harry Griesel 4: Die Zombie-ontvoerder
NZ$10.00
Die wandelende geraamte en ander spooksprokies
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$30.00
sale
Dagboek van n Wimp 06: Kamerkoors
NZ$18.00