My wonders-van-die-wereld Atlas

NZ$12.00
Sold out / Teken aan op waglys

Hierdie atlas is vol fassinerende feite, geïllustreerde kaarte, pragtige tekeninge en fantastiese foto’s oor die natuurlike en mensgemaakte wonders van ons planeet.

ISBN: 9780798175050

Writer / Skrywer: Ballon Media

Paperback / Sagteband

Pictures / Prentjies

Get notified by email when this product is in stock.
Add To Cart

Hierdie atlas is vol fassinerende feite, geïllustreerde kaarte, pragtige tekeninge en fantastiese foto’s oor die natuurlike en mensgemaakte wonders van ons planeet. Dit bevat ook plakkers om op die uitvoubare wêreldkaart en in die boek te plak. Hierdie atlas help kinders om die wêreld se beroemde wonders te leer ken, en ook om nuwes te ontdek, met hope interessante feite. Maak reg vir ’n betowerende wondertoer om die wêreld!

Max die dapper gorilla en ander ware dierestories
NZ$10.00
Zinzi en Saffraan: Meerperdjies en borrels
NZ$10.00
Lafras Cuyper 03: En die Herondelle
NZ$18.00
Lafras Cuyper 02: Luitenant Lafras Cuyper
NZ$18.00
Haas Das se Nuuskas E3
NZ$29.00