Harry Griesel 1: Operasie Spookredding

NZ$10.00

Otto woon in 'n regte spookhuis en het 'n pratende vlermuis as troeteldier. Nietemin is hy geskok om 'n Grieselgryper in sy buurman se tuin te ontdek.

ISBN: 9780798174121

Writer / Skrywer: Sonja Kaiblinger

Illustrator / Illustrasies: Fréderic Bertrand

Paperback / Sagteband

Quantity:
Add To Cart

Otto woon in 'n regte spookhuis en het 'n pratende vlermuis as troeteldier. Nietemin is hy geskok om 'n Grieselgryper in sy buurman se tuin te ontdek. Maar Harry is glad nie so grieselrig soos hy lyk nie en eintlik 'n baie gawe kêrel. Wanneer Otto se huisspoke ontvoer word, vertrek hulle saam op 'n avontuur om hulle te gaan red.

Haas Das se Nuuskas E4
NZ$29.00
Katt Loves Dogg
NZ$20.00
Haas Das se Nuuskas E1
NZ$29.00
Dagboek van n Wimp 02 : Rodrick Regeer
NZ$18.00
Oloff die Seerower - Die vloot van verwoesting*
Sale Price:NZ$10.00 Original Price:NZ$18.00
sale