Oloff die Seerower - Die vloot van verwoesting*

Sale Price:NZ$10.00 Original Price:NZ$18.00
Only 1 available
sale

Vir oulaas skree hy so hard as wat hy kan oor die skare. "Niemand sal Oloff die Seerower sien sterwe nie! Ek weet hoe om te sterf - gou en skoon! Totsiens, Vriende. Ons sal weer ontmoet!" Met hierdie laaste uitroep duik hy oor die punt van die plank. Voordat hy die water binnegaan, weergalm Henning se rou kreet wanhoping in sy ore. "Oloff!"

ISBN: 9781919765280

Writer / Skrywer: Gerrie Radloff

Publisher / Uitgewer: Fantasi Books (Pty) Ltd

Paperback / Sagteband

Add To Cart

Dis die 1740s. Die plek is die Kaap de Goede Hoop, aan die suidpunt van Afrika. In die binneland is korrupsie en boewery aan die orde van die dag. Op die seewag om die Kaap van Storms word handelskepe getreiter deur bloeddorstige, genadelose seerowers. Daar is net een wat hulle vrees - Oloff - die aantreklike edelman wat met swaard in die hand vir geen duiwel stuit nie.

Ouma Hester en die Getaway-kar
NZ$10.00
Suzie se superdoeper-sjampoo
NZ$10.00
Jamie en Sebastiaan Omnibus
NZ$10.00
Die swakste restaurant in die heelal
NZ$10.00
Pippie Langkous - Omnibus
NZ$35.00