Harry Griesel 3: Die Spookmeester

NZ$10.00

'n Fortuinverteller trek oorkant die straat van Otto en tannie Sharon in en ewe skielik begin vreemde dinge in die buurt gebeur.

ISBN: 9780798175401

Writer / Skrywer: Sonja Kaiblinger

Illustrator / Illustrasies: Fréderic Bertrand

Paperback / Sagteband:

Quantity:
Add To Cart

'n Fortuinverteller trek oorkant die straat van Otto en tannie Sharon in en ewe skielik begin vreemde dinge in die buurt gebeur. Harry die Grieselgryper vind uit dat 'n gruwelgees die vrou se huis oorgeneem het! Dit is 'n baie gevaarlike soort spook en Grieselgrypers is hulpeloos teen hulle. Otto en Harry moet 'n spesiale eenheid van die SBI inroep: die spookmeesters. Maar dit lyk nie of die ouens hulle regtig wil help nie . . .

Elf dae in Oxford
NZ$18.00
Harry Griesel 2: Die Spookplaag
NZ$10.00
Saartjie Omnibus 8
NZ$25.00
Spooksoeker 1
NZ$15.00
Dagboek van n Wimp 02 : Rodrick Regeer
NZ$18.00