Slimkoppe Vaardighede Breuke Gr 1 - 3

NZ$15.00
Only 1 available

Slimkoppe Vaardigheidsboek vir Breuke is spesiaal ontwikkel om jou kind in graad 1 tot 3 met sleutelvaardighede van die Suid-Afrikaanse Kurrikulum te help.

ISBN: 9781775783268

Writer / Skrywer: M Faure • G. Maree • G. Peters

Illustrator / Illustrasies: Astrid Castle

Paperback / Sagteband

Add To Cart

Die werkboek bied aktiwiteite op verskillende vlakke sodat jou kind stadig op die eerste vlak kan wegspring en geleidelik na die meer gevorderde aktiwiteite op die derde vlak kan vorder. Slimkoppe word geskryf deur ervare Suid-Afrikaanse onderwysers en bevat waardevolle notas, wenke en antwoorde vir ouers.

Daar's 'n beer in my boek
NZ$20.00
2 in 1 Verhale: Diere stories
NZ$15.00
Grom
NZ$15.00
5 Minute Verhale: Klassiekesprokies
NZ$15.00
Ek soek my hoed
NZ$20.00