Hykie Berg - My stryd met ADHD

NZ$35.00
Only 2 available

My stryd met ADHD: Die onsigbare oorlog

Hykie vertel in rou eerlikheid van sy stryd met ADHD. Van 'n weerlose seuntjie wat nie kon stilsit nie tot 'n jong man wat in Weskoppies opgeneem word en alles verloor. Hykie ondersoek die hele fenomeen van ADHD – hoeveel diagnoses daar gemaak word, hoe die medikasie ontstaan het, die samestelling en die newe-effekte daarvan. Hykie wys dat medikasie nie die enigste antwoord is nie. Hykie gee ook waardevolle raad aan Christene oor hoe om mense wat aan geestessiektes lei te ondersteun.

ISBN: 9780624090014

Writer / Skrywer: Hykie Berg

Paperback / Sagteband

Quantity:
Add To Cart

Dit is 'n speurtog deur die skrywer se beginjare, maar dit is ook ’n liefdesbrief aan ’n dogter en ’n taal en ’n land. En bowenal is dit ’n ma se poging om sin te maak van hierdie onverskillige en wrede wêreld waarin sy haar nou begewe.

Hykie Berg: Ultimate Survivor
NZ$29.00
Truth to Power - Andre de Ruyter (ENG)
NZ$39.00
Die Stories agter die Storie - Jo Black
NZ$29.00
Soldaat - Reynardt Hugo
NZ$35.00