Sneeuwitjie die sokkerster - Sprokies met Lesse

NZ$22.00

Sneeuwitjie is een van die beste spelers in die dorp se sokkerspan. Maar daar is een probleem: Sy wil al die doele self aanteken. Hoe kan sy ’n beter spanspeler word?

ISBN: 9780798179508

Writer / Skrywer: Sue Nicholson

Illustrator / Illustrasies: Flavia Sorrentino

Paperback / Sagteband

Pictures / Prentjies

Quantity:
Add To Cart

Sneeuwitjie is een van die beste spelers in die dorp se sokkerspan. Maar daar is een probleem: Sy wil al die doele self aanteken. Hoe kan sy ’n beter spanspeler word? Met hierdie oorpronklike storie oor Sneeuwitjie kan kinders van spanwerk leer. Die boek bevat ook besprekingspunte en ’n aktiwiteit om saam met kinders te doen.

Karel Kraai se kitaar
NZ$29.00
2 in 1 Feetjiestories
NZ$15.00
Magriet Hou Konsert
NZ$15.00
Pippie Langkous - Omnibus
NZ$35.00
5 Minute Verhale: Slaaptyd Stories (maan)
NZ$15.00