Koue Rillings

NZ$10.00
Only 2 available

In hierdie boek kan jy kennis maak met drie van die bekendste Afrikaanse grilskrywers se wildste nagmerries.

ISBN: 9780799362107

Writer / Skrywer: Francois Bloemhof, Fanie Viljoen, Jaco Jacobs

Paperback/ Sagteband

Quantity:
Add To Cart

Ontmoet die Rotman met sy verslete jas en sy oog wat lyk soos ‘n ou wond wat lankal gesond geword het … Kom ry saam op ‘n baie spesiale mallemeule, waar die kinders se gille van plesier snags omsit in angsgille … In hierdie boek kan jy kennis maak met drie van die bekendste Afrikaanse grilskrywers se wildste nagmerries. Hierdie versameling grilstories sal jou koue rillings gee!

Jamie en Sebastiaan Omnibus
NZ$10.00
Die geheime bestanddeel in Petra Pienk se piesang
NZ$10.00
Die fantastiese avonture van Theo die Kat
NZ$10.00
Die Groot boek van Spoke en Grille
NZ$29.00
Ouma Hester en die Getaway-kar
NZ$10.00