Ouma Hester en die Getaway-kar

NZ$10.00
Only 2 available

Met die hulp van vier bose oumas van die Huur 'n Ouma agentskap word kinders ontvoer en gedwing om dag en nag te werk om nuwe speletjies uit te dink. Maar gelukkig is daar ook oumas soos ouma Hester, Tian en Lisa se ouma. Haar Getawaykar se wapens skrik vir niks.

ISBN: 9780798180726

Writer / Skrywer: Janie Oosthuysen

Paperback / Sagteband

Pictures / Prentjies

Quantity:
Add To Cart

Zany Zack voer 'n skrikbewind by VERI HAPPI KIDZ, die videospeletjiesfabriek. Met die hulp van vier bose oumas van die Huur' n Ouma agentskap word kinders ontvoer en gedwing om dag en nag te werk om nuwe speletjies uit te dink. Maar gelukkig is daar ook oumas soos ouma Hester, Tian en Lisa se ouma. Haar Getawaykar se wapens skrik vir niks en Tian en Lisa leer hoe om elke vernuftige toestel te gebruik in hul stryd teen die bose oumas. Saam beleef hulle woeste gevegte, jaagtonele, en hope naelbytspanning en aksie. Die vakansie by ouma Hester gaan beslis onvergeetlik wees!

Max die dapper gorilla en ander ware dierestories
NZ$10.00
Klein boek van gruwelike geheime
NZ$9.00
Katastrofe
NZ$19.00
Die swakste restaurant in die heelal
NZ$10.00
Max die masjien
NZ$10.00