Lafras Cuyper 05: In Frankryk

NZ$18.00
Only 1 available

Karl Kielblock het verskeie boeke geskryf, waaronder die Lafras Cuyper-reeks baie bekend is en wyd versamel word. Dit handel oor seeavonture in diens van twee oorlogvoerende moondhede vroeg in die 19de eeu.

ISBN: 9781485303572

Writer / Skrywer: Karl Kielblock

Paperback / Sagteband

Pictures / Prentjies

Add To Cart

Hierdie is die vyfde boek in die reeks. Die boeke is propvol opwinding, spanning en avontuur. Lafras Cuyper word persoonlik deur Napoleon gevra om Franse skipbreukelinge op die eilandjie Abbe te gaan red. Hy staan nie terug vir die lewensgevaarlike uitdaging nie en besef dat deeglike beplanning en betroubare bemanning die sleutel tot sukses is. Sal hy die Engelse om die bos kan lei en die skipbreukelinge red? Of sal hy vir Napoleon teleurstel? Die verhaal van Lafras Cuyper is op feite gebaseer.

My ouma is 'n rock-ster
NZ$10.00
Die stoutste klas op aarde
NZ$10.00
Oupa Zombie
NZ$10.00
Die fantastiese avonture van Theo die Kat
NZ$10.00
Klein boek van reuse rekords
NZ$9.00