Lafras Cuyper 07: En die Gravin

NZ$18.00
Only 1 available

Karl Kielblock het verskeie boeke geskryf, waaronder die Lafras Cuyper-reeks baie bekend is en wyd versamel word. Dit handel oor seeavonture in diens van twee oorlogvoerende moondhede vroeg in die 19de eeu.

ISBN: 9781485303633

Writer / Skrywer: Karl Kielblock

Add To Cart

Lafras Cuyper se opdrag is om die skone gravin Yvette Fremont na Napels te neem. Die gravin verdwyn egter spoorloos n dag voor hul vertrek. Lafras laat geen steen onaangeroer om haar op te spoor nie. Hy plaas selfs sy eie lewe en sy geliefde skip, die Hirondelle, op die spel. Maar is dit nie al te laat nie?

Die Groot boek van Spoke en Grille
NZ$29.00
Zinzi en Saffraan: Paddas en plante
NZ$10.00
Trompie Omnibus 5
NZ$25.00
Harry Griesel 1: Operasie Spookredding
NZ$10.00
Dork Diaries 8 - Once Upon a Dork
NZ$24.00