Zinzi en Saffraan: Paddas en plante

NZ$10.00
Only 2 available

In hierdie boek ontvang Zinzi en Saffraan 'n besoeker, Pip, wat 'n vreemde voorwerp het: 'n gloeiende saadjie.

ISBN: 9780799392388

Writer / Skrywer: Asia Citro

Illustrator / Illustrasies: Marion Lindsay

Paperback / Sagteband

Pictures / Prentjies

Quantity:
Add To Cart

Zinzi en haar kat, Saffraan, red 'n magdom magiese kreature!
Hierdie reeks, bestaande uit ses titels, bevat al die regte bestanddele vir 'n opwindende leeservaring: magiese diere, monsters, avontuur en raaisels wat opgelos word met behulp van wetenskaplike eksperimente. In haar avonture word Zinzi bygestaan deur haar getroue kat, Saffraan. Elke meisie het immers 'n kat vir goeie raad nodig! In hierdie boek ontvang Zinzi en Saffraan 'n besoeker, Pip, wat 'n vreemde voorwerp het: 'n gloeiende saadjie. Die drie vriende moet vinnig uitvind wat die saadjie nodig het om te groei voordat dit te laat is.

Die fantastiese avonture van Theo die Kat
NZ$10.00
Trompie Omnibus 6
NZ$25.00
Claude in die kollig
NZ$10.00
Mnr Stink
NZ$29.00
Saartjie Omnibus 1
NZ$25.00