Narnia 01 - Die Towenaar Se Nefie

NZ$25.00
Sold out / Teken aan op waglys

Die Klassieke Kronieke van die Narnia-reeks geskryf deur CS Lewis bestaan uit 7 boeke en  word in Afrikaans uitgegee deur Protea Boekhuis.

CS Lewis se kronieke van Narnia beklee n gevestigde plek in die kanon van kinder- en jeugliteratuur – daar is wereldwyd reeds meer as 100 miljoen kopiee van die reeks verkoop sedert die verskyning van die eerste boek in 1950 (BBC News 2012), en dit is in sowat 47 tale vertaal (Sancken 2010). Die reeks bestaan uit sewe boeke

 ISBN: 9781485302162

Writer / Skrywer: CS Lewis

Illustrator / Illustrasies: Pauline Baynes

Get notified by email when this product is in stock.
Add To Cart

Tydens een van die koudste en natste somers in jare, besluit Polly en Digory om die soldervloer van hulle ou ry verdiepinghuise te gaan verken. Versigtig klouter hulle oor die dakbalke en al met die lang tonnel af wat hulle blyplekke aan die lee huis langsaan verbind. Digory is seker hulle gaan n bende gevaarlike misdadigers daar betrap en dan n beloning kry. As 'n huis al vir soveel jare leeg staan, moet daar tog een of ander geheim wees, nie waar nie? Dis daarom amper n teleurstelling toe hulle maar net op Digory se oom Andrew in 'n geheime werkkamer afkom. Maar dan laat n wilde eksperiment vir Polly soos mis voor die son verdwyn – en ontaard die vervelige somer in n naelbytavontuur.

Grilgrypers 5: Die groen watergraf
NZ$10.00
Wilde Wikus
NZ$10.00
Dagboek van n Wimp 13: Koue Voete
NZ$18.00
'n Grootwordgids vir seuns
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$29.00
sale
Oloff die Seerower - Die skuim van die see*
Sale Price:NZ$10.00 Original Price:NZ$10.00
sale