Romanza nostalgie: Alma Carstens

NZ$22.00
Only 1 available

Met hierdie versamelitems vier ons vyftien jaar van ontspanning, ontvlugting en pure bederf

ISBN: 9780639605524

Writer / Skrywer: Alma Carstens

Paperback / Sagteband

Add To Cart

Met hierdie versamelitems vier ons vyftien jaar van ontspanning, ontvlugting en pure bederf. n Nuwe bruidegom Haar vernedering voor die preekstoel skryf sy net aan een man se inmenging toe – Quinton Rousseau. Die Masai Mara in Kenia is dalk ver genoeg om van die Rousseaus te vlug, maar nie van haar haat nie. Verlore jare Isabella staan na vyf en twintig jaar weer voor die seun wat sy laat aanneem het en sy pa. Maar dis net sy wat dit weet en dis te laat om te praat.

Ou liefde nuwe liefde
NZ$19.00
Romanza boekpak
NZ$50.00
Ontwakende Passie
NZ$18.00
Romanza nostalgie: Dina Botha
NZ$22.00
Diana se dag - Helene de Kock
NZ$29.00