Romanza nostalgie: Madelie Human

NZ$22.00
Only 2 available

Met hierdie versamelitems vier ons vyftien jaar van ontspanning, ontvlugting en pure bederf.

ISBN: 9780639605272

Writer / Skrywer: Madelie Human

Paperback / Sagteband

Quantity:
Add To Cart

Met hierdie versamelitems vier ons vyftien jaar van ontspanning, ontvlugting en pure bederf. Jy is die een De Wet Erasmus is skoon bombefoeterd oor sy nuwe huismaat. Daar is skielik net te veel goed, te veel vrou in sy huis. Roni versondig sy siel graag, nie bedag op wat in die strak wetenskaplike skuil nie. Optelgoed is hougoed Brink de Meyer se terugkoms Sitrusville toe het al wat hubare vroumens is op hol. Almal behalwe Tharien. Hy is van die bodorp en sy n motorwerktuigkundige. Maar Brink draai net om haar. Onthou hy nie hulle geskiedenis nie?

'n Man vir altyd - Omnibus
NZ$22.00
Verlore Skatte
NZ$19.00
Net 'n mens
NZ$14.00
Agter Maskers
NZ$19.00
Storm vol liefde
NZ$19.00