Zinzi en Saffraan: Monsters en muf

NZ$10.00
Only 2 available

In haar avonture word Zinzi bygestaan deur haar getroue kat, Saffraan. Elke meisie het immers 'n kat vir goeie raad nodig!

ISBN: 9780799392357

Writer / Skrywer: Asia Citro

Illustrator / Illustrasies: Marion Lindsay

Paperback / Sagteband

Pictures / Prentjies

Quantity:
Add To Cart

Zinzi en haar kat, Saffraan, red 'n magdom magiese kreature!
Hierdie reeks, bestaande uit ses titels, bevat al die regte bestanddele vir 'n opwindende leeservaring: magiese diere, monsters, avontuur en raaisels wat opgelos word met behulp van wetenskaplike eksperimente. In haar avonture word Zinzi bygestaan deur haar getroue kat, Saffraan. Elke meisie het immers 'n kat vir goeie raad nodig! Die skuur in Zinzi en Saffraan se agterplaas is 'n veilige hawe vir beseerde, magiese diere. In die tweede boek in die reeks het Gorp, 'n bosmonster, hulp nodig. Gorp kry 'n bietjie skaam oor sy probleem, maar Zinzi verseker hom dat sy vinnig kan help. Wanneer Zinzi se eerste paar oplossings egter nie vir Gorp help nie, huil hy lang trane. Zinzi en Saffraan se hande is vol met 'n huilende monster terwyl hulle ook aan 'n goeie oplossing vir sy probleem probeer dink.

Trompie Omnibus 2
NZ$25.00
Claude in die stad
NZ$10.00
Zinzi en Saffraan: Drake en malvalekkers
NZ$10.00
Saartjie Omnibus 6
NZ$25.00
Dagboek van n Wimp 11: Kluitjies Bak
NZ$18.00