Image 1 of 1
Finlay - Elsa Winckler
Terwyl die een sensasie na die ander vir Fleur oorrompel, sink sy af en af tot op ‘n plek waar die lug ondeurdringbaar is, te swaar is vir asemhaling. Vir passie en vuur was sy gereed, of so het sy altans gedink, maar hierdie stadige, intense aanval op haar sintuie, verbrokkel elke baksteen van haar verweer. Beneweld kan sy net vashou aan hom terwyl haar lyf oorneem en ‘n soet, konstante pyn al hoe feller klop. Hy lig sy kop op, sy asem hortend. Sy oe is donker-donker blou toe hy die kamerjas oor haar skouers afglip. Beautiful, prewel hy en buk af. Warm lippe gly oor haar gesig, af teen haar slape.
Romanza Stoom 18+ (Mills & Boon)
9781779870407