Image 1 of 1
Matrone op 'n Harley - Rina Cilliers
Charlotte Beyers doen aansoek vir ‘n pos as matrone by die indrukwekkende Shalom Verpleegkundige Kliniek. Sommer met die intrapslag spring sy en die formidabele baas van die kliniek op ‘n verkeerde voet weg. Volgens hom lyk sy nie soos wat ‘n matrone behoort te lyk nie, veral nie toe sy met ‘n Harley by die kliniek arriveer nie. Wie weet hoeveel tatoeermerke onder die sexy leeruitrusting verberg word?
Romanza Medies (Mills & Boon)
9781776358885