Bennie Boekwurm se tonnelhuisie

NZ$29.00
Only 1 available

Elke dag trek Bennie Boekwurm sy swaer waentjie vol boeke om vir die kinders te gaan stories lees.

ISBN: 9780798175470

Writer / Skrywer: Louise Smith

Illustrator / Illustrasies: Johann Strauss

Paperback / Sagteband

Pictures / Prentjies

Add To Cart

Elke dag trek Bennie Boekwurm sy swaer waentjie vol boeke om vir die kinders te gaan stories lees. Mokkie Mol met sy sterk pote kom hom help. Maar Mokkie kan nie mooi sien nie en boems-kadoems! loop hy in 'n boom vas. Karra-kaparra! kantel die waentjie om en al die boeke val uit. En boonop is Bennie se bril nou skoonveld!
'n Heerlike prenteboek oor een van Louise Smit se gewildste karakters uit die destydse TV-reeks ?Wielie Walie?.

Die geillustreerde Kinderbybel
NZ$49.00
Leer my lees (Vlak 1) Kompleet stel (Boek 1-10)
Sale Price:NZ$50.00 Original Price:NZ$80.00
Sold out / Teken aan op waglys
Bomani Meerkat - Die Twee Jaloerse Meerkatte
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$10.00
sale
Liewe Heksie en die helikopter
NZ$29.00
2 in 1 Verhale: Slaaptydstories
NZ$15.00