Towertapyt: 32 stories van rondom die wereld

NZ$14.00
Only 1 available

Daar is stories uit elke uithoek van die wêreld.

ISBN: 9780799379181

Writer / Skrywer: Wendy Maartens

Illustrator / Illustrasies: Johann Strauss

Hard Cover / Hardeband

Pictures / Prentjies

Add To Cart

In hierdie pragtig geïllustreerde boek het meester-storieverteller Wendy Maartens 33 klassieke stories bymekaargemaak wat al eeue lank in verskillende lande vertel word. Daar is stories uit elke uithoek van die wêreld – van Duitsland tot Denemarke, Italië tot Israel, Egipte tot Groenland.

Ek soek my hoed
NZ$20.00
Dis MY boek
NZ$28.00
Die Snurk En Die Seeman
NZ$10.00
5 Minute Verhale: Ridderstories
NZ$15.00
Prinses Pampoenpit
NZ$23.00