Die Storie van Racheltjie De Beer

NZ$22.00
Only 2 available

Racheltjie, haar Pa, haar boetie Jamie en Frikkie die hanskalf trek al vir maande na die groot stad waar n beter lewe op hulle wag.

ISBN: 9781928518099

Writer / Skrywer: Antoinette Louw

Publisher / Uitgewer: Naledi

Paperback / Sagteband

Quantity:
Add To Cart

Racheltjie, haar Pa, haar boetie Jamie en Frikkie die hanskalf trek al vir maande na die groot stad waar n beter lewe op hulle wag. Maar wanneer die ossewa breek, moet hulle oorbly by Tant Soekie se verlate ou plaashuis. “As die bergrivierlelie blom soos nou, beteken dit swaar sneeu,” waarsku die ou tante. Sy weet Tant Soekie is reg, want Racheltjie verstaan die taal van plante. Daardie nag word sy wakker en sien die sneeu, maar haar boetie is skoonveld. Sy weet sy moet hom veilig hou, en gaan soek hom in die koue nag. Hierdie geillustreerde storie vir jong lesers is gebaseer op die bekende Suid-Afrikaanse volksverhaal, wat ook binnekort as film in teaters gewys gaan word.

Bak en brou
NZ$26.00
Bomani Meerkat en Vriende Inkleurboek
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$10.00
sale
Ek soek my hoed
NZ$20.00
Eerste sprokies: Hansie en Grietjie
NZ$19.00
Aspoestertjie se balletskoene - Sprokies met Lesse
NZ$15.00