Suzie se superdoeper-sjampoo

NZ$10.00
Only 2 available

Suzie is mal oor hare. Nog voordat sy kon praat, kon sy al ‘n poniestert maak. Wanneer sy eendag groot is, wil sy ’n haarkapper word. Sy hou van haar pa se netjiese kuif. Sy hou daarvan om haar ma se lang hare te kam. Sy hou van haar boetie se borselkop. Sy hou van haar ouma se grys krulletjies… Maar Suzie se oupa het glad nie hare nie. Sy kop is kaal soos ’n eier. Daarom besluit Suzie om ‘n plan te maak…

ISBN: 9780799351187

Writer / Skrywer: Jaco Jacobs

Paperback / Sagteband

Quantity:
Add To Cart

Suzie is mal oor hare. Nog voordat sy kon praat, kon sy al ‘n poniestert maak. Wanneer sy eendag groot is, wil sy ’n haarkapper word. Sy hou van haar pa se netjiese kuif. Sy hou daarvan om haar ma se lang hare te kam. Sy hou van haar boetie se borselkop. Sy hou van haar ouma se grys krulletjies… Maar Suzie se oupa het glad nie hare nie. Sy kop is kaal soos ’n eier. Daarom besluit Suzie om ‘n plan te maak…

Die swakste restaurant in die heelal
NZ$10.00
'n Vreeslike Gevloekery
NZ$10.00
Oupa se medalje
NZ$10.00
Krok en Dil
NZ$10.00
Leeu wat drukkies gee en ander ware dierestories
NZ$10.00