Grilgrypers 4: Die meisie in die maanlig

NZ$10.00

Babette se pa gaan oorsee en sy moet by die vreemde tannie Theodora op Rustfontein gaan bly. Sy voel gou tuis, veral toe sy die aantreklike Tiaan ontmoet.

ISBN: 9780798178860

Writer / Skrywer: Hugo De Wet

Illustrator / Illustrasies: Shan Fisher

Paperback / Sagteband

Quantity:
Add To Cart

Babette se pa gaan oorsee en sy moet by die vreemde tannie Theodora op Rustfontein gaan bly. Sy voel gou tuis, veral toe sy die aantreklike Tiaan ontmoet. En sy kan haar sangtalent uitleef in die plaaslike teater se musiekproduksie. Maar alles is nie pluis in die dorp nie. Het dit iets te doen met die geskiedkundige begraafplaas op die bult en die legende van die meisie in die maanlig? En dan loop Babette haar vas in 'n horde grillige zombies!

My wonders-van-die-wereld Atlas
NZ$12.00
Sold out / Teken aan op waglys
Leeu wat drukkies gee en ander ware dierestories
NZ$10.00
Saartjie Omnibus 6
NZ$25.00
Mnr Stink
NZ$29.00
Saartjie Omnibus 1
NZ$25.00