Haas Das se Nuuskas E3

NZ$29.00

In hierdie episode vind die groot wedloop tussen Hasie Kwassie en Skillie Skilpad plaas! Wie gaan wen?

ISBN: 9780798175272

Writer / Skrywer: Louise Smit

Illustrator / Illustrasies: Vian Oelofsen

Paperback / Sagteband

Pictures / Prentjies

Quantity:
Add To Cart

Almal van Menseland is verheug om Haas Das, die geliefde nuusleser van Diereland, en sy assistent, Piet Muis, en hulle manewales weer te geniet in hierdie veelkleurige leesboeke. In hierdie episode vind die groot wedloop tussen Hasie Kwassie en Skillie Skilpad plaas! Wie gaan wen? Die gewilde Haas Das-stories word opnuut uitgebeeld deur Vian Oelofsen se pragtige illustrasies.

Saartjie Omnibus 2
NZ$25.00
Die Groot boek van Spoke en Grille
NZ$29.00
Die Aardigste Kinders Op Aarde 2
NZ$29.00
Lafras Cuyper 05: In Frankryk
NZ$18.00
Lafras Cuyper 02: Luitenant Lafras Cuyper
NZ$18.00