Jan breek die boontjierank - Sprokies met Lesse

NZ$15.00

Jan breek die boontjierank - n storie oor die waarheid vertel

ISBN: 9780798179515

Writer / Skrywer: Sue Nicholson

Illustrator / Illustrasies: Flavia Sorrentino

Paperback / Sagteband

Pictures / Prentjies

Quantity:
Add To Cart

Jan hou baie van boomklim, maar hy mag nie in die nuwe boontjierank in hulle tuin opklim nie. Sal hy die versoeking kan weerstaan wanneer die boontjieranke hoog in die lug op groei? Met hierdie oorspronklike sprokie oor Jan kan kinders van eerlikheid leer. Die boek bevat ook besprekingspunte en 'n aktiwiteit om saam met kinders te doen.

Moeps die ster
NZ$24.00
Prinses Pampoenpit
NZ$23.00
5 Minute Verhale: Towersprokies
NZ$15.00
Bennie Boekwurm se Besige Pretboek
NZ$15.00
Eerste sprokies: Jan en die boontjierank
NZ$19.00