Veldhospitaal 12 - Marinda van Zyl

NZ$25.00
Only 1 available

Toe briewe en 'n dagboek in 'n koekblik op die solder van die ou plaashuis gevind word, ontdek Jurgens en Susan Schoeman hulle is die nasate van die Duitser Helmut Schumann. Helmut, 'n negentienjarige mediese student, moes van 1905 tot 1907 in die veldhospitaal vir Herero- en Namagevangenes in Lüderitzbucht werk. Toe briewe en 'n dagboek in 'n koekblik op die solder van die ou plaashuis gevind word, ontdek Jurgens en Susan Schoeman hulle is die nasate van die Duitser Helmut Schumann. Helmut, 'n negentienjarige mediese student, moes van 1905 tot 1907 in die veldhospitaal vir Herero- en Namagevangenes in Lüderitzbucht werk.

In pleitbriewe aan sy ma en die huishoudster, Grete dokumenteer hy sy wroegings en liefdeskapades, maar veral die onmenslike omstandighede waaronder hy moet werk.

Book Format / Paperback / Softback

Published Date / 2021-11-08

Number of Pages / 260

Barcode / 9780624092087

Add To Cart
DEON MEYER - Prooi
NZ$39.00
Romanza nostalgie: Dina Botha
NZ$22.00
Pieternella van die Kaap - Dalene Matthee
NZ$35.00
Sold out / Teken aan op waglys
Vywervrou-trilogie 1: Lira
NZ$35.00
DEON MEYER - 7 dae
NZ$39.00