Bennie Boekwurm se mooiste sprokies 2

NZ$29.00
Only 2 available

Die tweede boek in die gewilde reeks met nog klassieke verhale uit Bennie Boekwurm se groot sprokiesboek is ideaal vir voorlees met slaaptyd.

ISBN: 9780798178921

Writer / Skrywer: Louise Smith

Illustrator / Illustrasies: Johann Strauss

Paperback / Sagteband

Pictures / Prentjies

Quantity:
Add To Cart

Sleuteltjie, sleuteljie, op sag satyn, laat tog 'n storie uit die boek verskyn! Kom luister saam na nog vyf van die wêreld se mooiste en gewildste sprokies: Rooikappie, Die skoenmaker kabouters, Die dieremusikante van Bremen, Duimelina en Sneeuwitjie. Die tweede boek in die gewilde reeks met nog klassieke verhale uit Bennie Boekwurm se groot sprokiesboek is ideaal vir voorlees met slaaptyd.

Die dag toe Ernst 'n ertjie geeet het
NZ$26.00
Bennie Boekwurm se Besige Pretboek
NZ$15.00
Bomani Meerkat en die veer van vriendskap
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$10.00
sale
My Hart is Oppi Plaas! Idioom & Gesegde-Inkleurboek
NZ$19.00
Bianca se briljante biblioteekdag
NZ$10.00